GROOTfm 90.5 Mirrag met Annelie

Mirrag met Annelie

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaanWant kom ons wees eerlik… teen middagete dink ons almal aan twee goed: ‘Waar’s my koffie?’ en ‘Wanneer kan ek huistoe gaan? So, van nuus tot nonsens dis tyd vir MIRRAG!
Weekly Afrikaans South Africa Music
462 Episodes
280 – 300

#KomOnsPraatDaaroor 15 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
15 Mar 2023 44 min

#KOPD 8 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
8 Mar 2023 17 min

#Lositbeter - Marius Basson MENstruation Foundation

Annelie skop mense regte maand af deur te fokus op REG vs VOORREG wanneer dit kom by sanitêre produkte. Sy gesels met Marius Basson van die MENstruation Foundation oor die werk wat hulle doen
7 Mar 2023 21 min

#KomOnsPraatDaaroor 2 Maart

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
2 Mar 2023 35 min

#KomOnsPraatDaaroor - 1 Maart 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
1 Mar 2023 46 min

Wouter Kellerman

Grammy wenner Wouter Kellerman het by Annelie kom inloer en sy het getoets hoe goed hy werklik is.
24 Feb 2023 22 min

#KomOnsPraatDaaroor 23 Februarie 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
23 Feb 2023 34 min

#KomOnsPraatDaaroor 22 Februarie 2023

"Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
22 Feb 2023 44 min

Minke Brits

Die pragtige sangeres Minke Brits kuier op die #BrunchmetAnnelie en gesels oor haar nuwe enkelsnit
17 Feb 2023 15 min

#KomOnsPraatDaaroor - 16 Februarie 2023

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. #KomOnsPraatDaaroor – jy het ’n afspraak, Woensdae en Donderdae, 11:00 – 12:00 op GROOTfm 90.5!
16 Feb 2023 37 min

#KomOnsPraatDaaroor - 15 Februarie - Met Liz Meiring

Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om…
15 Feb 2023 44 min

Spreeklewe - Jesus eet saam met die tollenaars

Lukas 5:27-32 vertel die verhaal van Levi die tollenaar. Jesus het gekom vir die tolenaars en sondaars. Ons moet pasop om nie die tipe gelowiges te word wat net meng met mense wat ons goed genoeg ag nie. Ons werk as gelowiges is juis om saam met die swakstes, die…
15 Feb 2023 8 min

Skrik Snotkop rerig vir niks

Snotkop het op die #BrunchmetAnnelie kom kuier om vir Annelie te vertel van sy nuwe liedjie #SkrikvirNiks en sy dokumentêr met dieselfde naam. Annelie het besluit om te kyk of hy rerig vir niks skrik nie…
10 Feb 2023 20 min

Petrus en sy geloof wat hom uit die boot uit laat klim

Matteus 14:22-36 vertel die verhaal van Jesus wat op die water loop en Petrus wat in geloof uit die skuit klim en na Jesus toe loop. Ja hy begin twyfel en hy word bang maar Jesus steek dadelik sy hand uit en help hom. Dit is wat geloof is selfs…
8 Feb 2023 9 min

Oppinuus - Tiere in aanhouding en die wetgewing rondom dit

Annelie gesels met Elize Parker van Four Paws en Adjunk-Direkteur generaal van Biodiversiteit en Bewaring van die Departement van Bosbou, Visserye en die Omegewing, Flora Mokgohloa, oor die wetgewing en probleme rondom Groot Katte soos Leeus, Tiere, Luiperds en Jagluiperds in aanhouding.
6 Feb 2023 21 min
280 – 300