Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Dr Jaco van Niekerk deel meer oor sy thesis ivm kinder brein trauma, ons gesels ook oor antibiotika en die stigma daarondom en alles wat jy oor malaria moet weet.
Dr Eugene Jooste (radioloog en voormalige voorsitter van die Breast Imaging Society of South Africa) en Kathryn Malherbe (UP) oor radiologie en tegnologie wat rondom vroeë optel daarvan.
Ons het verskeie nooddienste en nie winsgewende organisasies genooi om saam 'n worsbroodjie te kom geniet vir braaidag. Ons vier die werk wat hulle doen in die gemeenskap.
Lynette Beer (Seeds of inspiration), Hui-Mari Meyer (Wired) en sielkundige Ashley Yahman gesels oor die impak van Covid-19 op leerders en ook oor selfdood getalle wat veral onder jongmense toeneem.
Dr Rodney Seale gesels oor die impak wat boelies het om ons kinders en hoe dit kan lei tot selfdood en sosiale ontrekking.
9 Sep 2020
37 min
220 – 240
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.