‘n Restaurant op Stateneiland in New York bedien die lekkerste kos, maar het nie een sjef nie – net oumas wat vir klante dié kos maak wat hulle vir hul kinders voorgesit het, voordat dié die huis verlaat het om hul eie gesinne te begin.
Hierdie week se resep is dalk 'n taamlik ongewone kombinasie. Gebakte druiwe en feta. Probeer dit, miskien pas dit dalk net goed saam met jou volgende medium skaars kruis.
‘n Stad in Italië het die jaarlikse gebruik om mense wat drooggemaak het (gewoonlik ‘n politikus), of bloot irriterend is (ook, meestal politici) as straf in ‘n traliehok te sit en in die rivier te dompel.
Nico chats to energy expert Chris Yelland, an associate consultant for leading financial services and capital markets research group, Intellidex, and energy advisor to OUTA. Nico and Chris focus on the current loadshedding crisis experienced by South Africans, and Chris gives us his predictions on how long RSA has before…
When we think aliens, our first stop would be movies right? So it makes sense that a director such as Steven Spielberg has an opinion about the recent UFO sightings. What came as a surprise though, is what he had to say about these sightings.
‘n Britse man het seker gemaak hy is altyd reg vir die warm dae wanneer hy sy hemp wil uittrek – deur ‘n tatoe van permanente maagspiere (oftewel ‘n six-pack) te kry.
Om op ‘n konkskulp soos ‘n trompet of ‘n fluit te blaas is so ‘n gewilde tydverdryf in die Amerikaanse Key West dat dit vyf dekades gelede tot ‘n jaarlikse kompetisie gelei het.
Nuwe navorsing het bevind dat dolfyne klanke wat laag op die vokale register voorkom, gebruik wanneer hulle jag aangesien die lae klanke hulle help om hul prooi te vind, op te spoor en te vang.
Die naweek van die 24ste Maart is daar iets groot aan die gang in Potchefstroom. Dis weer tyd vir die Virseker Geesfees! Maar dis nie alleen ‘n naweek van groot makietie met van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf op die verhoog nie, dis ook vir ‘n goeie doel…
Nikki haal die legendariese Suid-Afrikaanse akteur Deon Lotz in. Lotz gee vir ons 'n bietjie insig in sy karakter op Kyknet se nuwe program, Mooiweer en Warm.
'n Persoon geklee as die "Ghostface"-moordenaar van die Scream-franchise het verskeie 911-oproepe in Kalifornië aangespoor, maar die polisie het gesê die persoon is gehuur om die jongste aflewering in die franchise te bevorder.
As deel van ons "Staat van die land"-reeks gesels Nico met parlementslid Werner Horn. Werner gee vir ons sy siening oor Eskom en die huidige beurtkrag. Hy breek ook af wat sekere dinge beteken en hoe hy glo die land uit beurtkrag kan “kom”.
According to the dailystar, Professor Ronald Mallett reckons he might have sussed what could be the biggest discovery of all time, 67 years after he first started looking into it aged 10.
Die vrou wat haar stem aan die oorspronklike Siri verleen het, sê sy het destyds geen idee gehad wat sy eintlik opgeneem het nie. Susan Bennett het destyds, in 2005, nie eens as ‘n stemakteur gewerk nie, maar het klingels vir radioadvertensies gesing.
Nico haal die Suid-Afrikaanse akteur en musikant Robbie Wessels in. Robbie is een van die kunstenaars wat vanjaar se Bieliemielie Fees, wat in die Oos-Vrystaatse dorp Reitz plaasvind, sal optree.
Ons gewone sterflinge mag dalk geneties die vermoë besit om gif te spoeg. Ja, soos ‘n kobra! Dis nou, as dit nodig was om ons onsself te verdedig en om aandete te vang.
23 Feb 2023 8AM
3 min
620 – 640
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.