OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,855 Episodes
600 – 620

Weird Wide Web – Vind só uit hoe dit voel om dood te gaan

Het jy al ooit gewonder wat gebeur as jy doodgaan? Nou kan jy uitvind, danksy 'n ongewone virtuele realiteit-simulasie waarmee jy 'n 'naby-dood-ervaring' in die gesig kan staar - hoewel mense wat dit ervaar het, sê dit veroorsaak paniek.
29 Mar 2023 9AM 3 min

Jonty Pienaar en Magda van Tonder op The Joyride

Jonty Pienaar & Madga van Tonder, ouers van die 2-jarige Leah, wat vroeër hierdie maand by 'n venster op die 1ste vloer geval het, gesels met ons oor hul ervaring en die ondersteuning wat hulle van familie en vriende gekry het.
27 Mar 2023 11AM 19 min

Appel gesels Geesfees 2023

Vrydag, 24 Maart tot Sondag, 26 Maart 2023 is weer die Virseker Geesfees ten bate van Solidariteit Helpende Hand in Potchefstroom. Nico van der Westhuizen gesels met kunstenaar, Appel, oor die projek en wat besoekers kan verwag.
23 Mar 2023 9AM 8 min

Conspiracy Corner - Elizabeth Klarer

Most of the time, the conspiracy stories we share with you are about international occurrences, because let's face it, not much "weird" things happen in South Africa. Well at least that's what we thought! Ever heard of Elizabeth Klarer?
22 Mar 2023 9AM 4 min

Weird Wide Web – Regsfirma dagvaar robotprokureur

Die wêreld se eerste robotprokureur ooit – ja, jy het reg gelees – is pas gedagvaar. Wat klink soos die storielyn van 'n wetenskapfiksie-rolprent, is eintlik sowaar besig om te gebeur: ‘n robo-prokureur van New York word deur Edelson, ‘n regsfirma van Chicago, gedagvaar vir “ongemagtigde regspraktyk”.
21 Mar 2023 9AM 4 min

What's on the menu - Sjokolade roomys pop

Net omdat ons die einde van die somer nader, beteken dit nie dat ons nie steeds 'n paar somerhappies kan geniet nie. Vandag gee Sjef Maradines vir ons 'n heerlike en maklik om te maak sjokolade roomys pop resep.
16 Mar 2023 11AM 1 min

Weird Wide Web – Só kom Barbie tot Nasa se redding

Neil Armstrong het dalk een klein treetjie vir die mensdom op 20 Julie 1969 geneem. Maar vier jaar vóór Apollo 11, het Barbie reeds 'n volledige ruimtepakkie besit en ruimteverkenning onderneem nog voordat dit ‘n ding was.
15 Mar 2023 9AM 2 min

Weird Wide Web – Paartjie ontdek hul huis is reuse-byekorf

'n Britse paartjie wat donker kolle teen ‘n muur in hul huis opgemerk het, het by nadere ondersoek vasgestel dit sowaar heuning is. Nog groter was hul verbasing toe hulle groot stukke heuningkoek en liters heuning onder vloerplanke ontdek het.
14 Mar 2023 9AM 4 min
600 – 620