Weird Wide Web - 22 karaat goue toiletpapier vir $1,3 miljoen
--:--
'n Australiese maatskappy gaan die idee van 'n buitensporige lewe na 'n ander vlak neem met 'n eksentrieke nuwe produk - toiletpapier gemaak van goud!