Mansgesondheidmaand - maak maklik seker jy's gesond

Loading player...
Hein van den Berg, bedryfshoof van DB Pharmaceuticals, het by die Joyride kom inloer om ‘n PSA-siftingstoets met Nico van der Westhuizen te doen. Junie is internasionale mansgesondheidmaand en met statistiek wat wys 1 uit 10 mans sal in hul leeftyd prostaatkanker kry, maar dat naastenby alle mans wat prostaatkanker kry dit sal oorleef indien dit vroeg genoeg opgetel word, is dit belangriker as ooit om seker te maak jy is gesond.
1 Jun 2023 1PM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Daniah de Villiers op The Joyride

Ons gesels met die bekroonde Suid-Afrikaanse aktrise en uitstaande talent Daniah De Villiers, wat ons 'n bietjie kykie gee in haar nuutste projek, Die Kantoor.
21 Jan 9AM 13 min

Weird Wide Web - Liewer laat as nooit, reg?

'n Libiese telefoonhandelaar het uiteindelik 'n besending Nokia-toestelle ontvang wat hy in 2010 bestel het nadat dit 16 jaar lank verlore was weens die land se burgeroorlog en burokratiese ineenstorting.
21 Jan 8AM 2 min