Weird Wide Web - Navorsers bou huis uit gebruikte doeke

Loading player...
Om in 'n huis te woon wat van gebruikte doeke gemaak is, klink dalk nie baie lekker nie, maar dit kan goed wees vir die aarde, volgens 'n studie van 'n Japannese universiteit.
7 Jun 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min