Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
15
JUN

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Hermanstad

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Hermanstad gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Jimmy Robberts gesels asook die Hoofleiers - Dirk Jonker en Rochelle Olivier. Die kunstenaar vir die oggend - Irene Louise van Wyk het ook kom chat. Luister gerus weer hier na die Podcast!
08
JUN

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Pierneef

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Pierneef gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Greyling gesels asook die Hoofleiers - Divan Burger & Ashley Buys. Die kunstenaar vir die oggend - Deon GROOT het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Henry Mpebe van Mit Mak Motors ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!
25
MAY

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Garsfontein

GROOTfm 90.5 het by Hoërskool Garsfontein gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Retief Smith gesels asook die Hoofleiers - Renaldo Janse van Vuuren & Jancke Maree. Die kunstenaar vir die oggend - Robbie Wessels het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Johan Fouché van MBT Petrolium ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!
18
MAY

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Lynnwood

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Lynnwood gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoofleiers: Dannhauser van der Merwe & Alzanne Kotzé gesels asook met die Hoof: Mnr. Steve Stolk. Die kunstenaars vir die oggend was Jo Black wat ook bietjie met ons kom gesels het. Luister weer hier na die Podcast.
11
MAY

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Danie Malan

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Danie Malan gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die hoof - Mev. Hettie Smith, die Hoofleiers - Lunchen Groenewald & Taryn Hayes gesels asook die kunstenaars vir die oggend - Tussen Sterre. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Riaan en Loftus van USA Sports ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!
04
MAY

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Pretoria Noord

GROOTfm 90.5 het die pad gevat daar na PNHS toe om hulle gees te toets. Ruben Delmage het met die Hoof - Mnr. Driescher gesels en ook met die Hoofleiers - Wian Rademeyer en Anye Grobbelaar. Liza Bronner was die kunstenaar vir die oggend en ons het so vinnig bietjie met haar ook gesels! Luister weer hier na die #PodCast
20
APR

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Curro Hazeldean

GROOTfm 90.5 het by Curro Hazeldean gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Michelle Nolte en NJ Coetzee gesels asook met die Hoof: Mnr. Pierre le Roux. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was André Schwartz en ons het ook met ons borg: Nico Kruger - Bestuurende Direkteur van Laser Adventures gesels. Luister weer hier na die Podcast.
13
APR

#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Laerskool Monumentpark

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Monnies gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Wilmarie Nolte en Reinhardt Vermaak gesels asook met die Hoof: Mnr. Salie Kritzinger. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was Verona en ons het ook met ons borg: Michelle de Waal - Bestuurende Direkteur van MBT Petrolium gesels. Luister weer hier na die Podcast.
13
FEB

#GAANBos 2018

Hier is dit nou! die nuwe #GAANBos temalied vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek van 2018 wat die kinders moet leer ken en kreatief mee moet raak.
03
AUG
2017

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 - Hoërskool Centurion

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Hoërskool Centurion en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Wouter Burger, Hoofleiers: Meyer Herbst en Anika Lindeque asook Kunstenaar: Fatman (The Voice SA).
23
JUN
2017

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 Laerskool Hermanstad

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Hermanstad en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Jimmy Robberts, Hoofleiers: Shaun Stumke en Duanique Janse van Rensburg asook Kunstenaar: Refentse.
09
JUN
2017

#SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Saamspan

GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Saamspan en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Geldenhuys, Hoofleiers: Tian Stoltz en Izanne Prinsloo asook Kunstenaar: Ruan Josh.

33 episodes

« Back 1—12 More »