Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,681 Episodes
1580 – 1600

Discovery se eise in 2024

Die uitvoerende hoof van Discovery Life, Riaan van Reenen, gesels oor Discovery se eise in 2024.
16 Apr 2025 12PM 8 min

Ons mark styg in ‘n see van rooi

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die mark se beweging, die jongste mynbouproduksiesyfers, en sakevertroue.
16 Apr 2025 12PM 8 min

Mediclinic het groot KI-planne

Dr Ronnie van der Merwe, uitvoerende hoof van Mediclinic, gesels oor hulle planne met kunsmatige inteligensie.
15 Apr 2025 11AM 11 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek die rand, die platinum- en goudprys, asook Sasol se aandeelprys.
15 Apr 2025 11AM 8 min

Hoe word ’n iPhone vervaardig?

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, verduidelik hoe ’n iPhone vervaardig word, en of dié proses van China na Amerika verskuif kan word.
14 Apr 2025 12PM 5 min

Skaap in Brittanje kry voëlgriep

Dr. Naudé Rossouw, mediese dokter, hoenderboer en raadslid van die SA Pluimveevereniging, gesels oor Britse wetenskaplikes wat onlangs ’n skaap met voëlgriep gediagnoseer het.
14 Apr 2025 12PM 5 min
1580 – 1600