Die elfde groen dag in ’n ry

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die JSE se nuwe hoogtepunt, Investec se handelsverklaring, en die Spar-groep se nuwe handelsmerk vir troeteldiere.
19 Sep 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min