3,060 Podcast shows
1200 – 1220

Klankgolwe: Lank, lank gelede

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Loop weekliks terug in tyd saam met die aanbieders Bun Booyens en Francois Haasbroek wanneer hulle oor dié mense en gebeure gesels wat die verloop van die geskiedenis heeltemal verander het.
7 Apr 2025 1 episodes Afrikaans History

Klankgolwe: Ma-wees

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Marelize Grbich en Charlea Grey, nooi jou saam op die besonderse reis van ma-wees.
8 Apr 2025 1 episodes Afrikaans Kids & Family

Klankgolwe: My pa is Theo Vorster

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Die 26-jarige Mia Vorster en haar pa, die bekende ekonoom Theo Vorster, gesels openhartig oor als van persoonlike geldsake en finansiële beplanning tot begrotings en Bitcoin.
8 Apr 2025 1 episodes Afrikaans Business

Klankgolwe: Nuus in perspektief

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Elke Vrydagoggend plaas twee van Netwerk24 se ondersoekende joernaliste, Mia Spies en Almari Wessels, die groot nuusgebeure van die week onder die vergrootglas.
15 Dec 2025 7 episodes Afrikaans News

Klankgolwe: Nuushond

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Aanbieder en gesoute Media24-joernalis Gerda Engelbrecht nooi elke week ’n joernalis of oudjoernalis om diep te delf in die stories wat hul loopbaan en lewe gevorm het.
4 Apr 2025 1 episodes Afrikaans News

Klankgolwe: Regruk met Flair

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Gee jou huis nuwe lewe, een leefruimte op ’n slag! Tuis-redakteur Wicus Pretorius en kenners staan by met planne, truuks en oplossings vir regrukdilemmas in elke leefvertrek.
5 Apr 2025 1 episodes Afrikaans Home & Garden

Klankgolwe: Slim met eiendom

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Malani Venter, redakteur van Die Burger se Eiendomme-bylae, klop by kenners aan vir raad oor hoe om slim in die eiendomsmark te belê en slaggate mis te trap.
14 Jan 2 episodes Afrikaans Business

Klankgolwe: Tuis Tuine met JJ

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Elke maand gee die tuinmaakkenner JJ van Rensburg en medeaanbieder Beatrice Moore-Nöthnagel, artikelredakteur van Tuis, slim wenke en leiding oor dít wat daardie maand in jou tuin moet gebeur sodat jy heeljaar ’n lushof kan geniet.
5 Apr 2025 1 episodes Afrikaans Home & Garden

Klankgolwe: Uit die Slaapkamer

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
In dié reeks gesels dr. Elna Rudolph en gaste eerlik oor slaapkamersake en beantwoord jou mediese en ouerskapsvrae.
6 Apr 2025 2 episodes Afrikaans Explicit Health & Fitness

Klankgolwe: Wat kyk Leon en Annie?

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Bekende fliekresensent Leon van Nierop en aktrise Annie Malan klets elke week heerlik oor dié flieks en fuifkykreekse wat op almal se lippe is.
5 Apr 2025 1 episodes Afrikaans TV & Film

Klankgolwe: Weg Stories

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans. Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
5 Apr 2025 47 episodes Afrikaans Places & Travel

Klankgolwe: verDUIDELIK

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
verDUIDELIK is ’n weeklikse 101-gids waarin aanbieder Wynand Louw help om sin te maak van komplekse dinge wat ons aan die wonder het. Hy gee eenvoudige antwoorde op moeilike vrae én omskep ’n tawwe onderwerp maklik in ’n braaivleisvuurgesprek.
11 Apr 2025 1 episodes Afrikaans News

Klanktoets

Podcast · OFM
Die jongste van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
11 Jun 186 episodes English Music · Music Interviews

Klipkouers

Podcast · MaxMedia
Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
26 May 336 episodes Afrikaans Business · Marketing

Klipkouers

Podcast · The Gareth Cliff Show
Sakeman, Jacques Basson, gesels weekliks met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers, wêreldwyd, ten einde praktiese besigheids-en lewensraad te ontgin.
8 Apr 2021 72 episodes Afrikaans Business

Kloutjie by die oor

Podcast · Afrikaans Vandag
Podsendings oor Afrikaans, aspekte van taal, skryf en teksversorging.
21 Feb 2025 14 episodes Afrikaans Language Learning · Education

Know Your Consumer Stuff: The Wendy Knowler Podcast

Podcast · TimesLIVE Podcasts
Wendy Knowler is one of South Africa’s foremost consumer journalists, known for her columns published by TimesLIVE and her contributions to radio stations. She also hosts training workshops for businesses around SA. Her expertise is based on 20 years of mediating conflict between consumers and companies. Know your consumer rights…
24 Jan 2024 2 episodes English Business

Know Your Rights

Podcast · OFM
The South African legal system governs our society, but also establishes the rights and duties of South African citizens. Tune in to At Lunch, Mondays, 12:30 when Cyril Viljoen speaks to the experts at Honey Attorneys, offering a wealth of legal experience on matters including Dispute Resolution, Estates, Third Party…
15 Apr 2021 12 episodes English Business · How To

Koelbloedig

Podcast · Maroela Media
Ons gesels in "Koelbloedig" oor ware misdaad in Suid-Afrika. Die eerste reeks deel verskeie forensiese deskundiges en spesialiste oor misdaad en misdaadondersoeke hul ervarings. "Koelbloedig" word vervaardig deur Maroela Media.
23 Apr 2025 19 episodes Afrikaans True Crime · Daily News

Kom Sit Koppe Bymekaar

Podcast · Eden FM
Kom Sit Koppe Bymekaar talk about a general topic that focuses on our communities
0 episodes Afrikaans Arts · Education
1200 – 1220