Netwerk24 Klankgolwe Klankgolwe: Slim met eiendom

Klankgolwe: Slim met eiendom

Malani Venter, redakteur van Die Burger se Eiendomme-bylae, klop by kenners aan vir raad oor hoe om slim in die eiendomsmark te belê en slaggate mis te trap.
Weekly Afrikaans South Africa Business
2 Episodes

30 jaar of 10? Hoekom ’n langer huisverband jou ryker kan maak

Moet jy jou huis so vinnig moontlik afbetaal — of kan ’n langer verband jou finansieel verder neem? In hierdie eerste Slim met eiendom-episode van 2026 gesels Malani Venter met eiendomsbeleggingspesialis Cobus du Preez (Real Estate Mate) oor ’n onderwerp wat sterk emosies en menings ontlok: die 30-jaar huisverband.
14 Jan 18 min

Jou eerste huis: Finansiële beplanning wat deure oopmaak

In hierdie episode verken ons die wêreld van deeglike finansiële beplanning vir eerstehuiskopers. Ons kundige gas, Brian Mabotha, deel waardevolle insigte oor hoe om jou finansies doeltreffend voor te berei vir dié opwindende mylpaal.
10 Apr 2025 18 min