OFM

OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
South Africa
113 Podcast shows
20 – 40

Wellness Wednesdays

Health is Wealth. Excercise, healthy diets and regular movement are about far more than looking good. It's about feeling good, maybe not immediately, but tomorrow and everyday thereafter. Wellness Wednesdays explores all the ways you can priorotise your health to be able to live a happier, fuller and healthier life.
5 Aug 19 episodes English Health & Fitness · Health & Fitness

Praatjies Met Pulane

Pulane Nel-Sekepe, 'n liefhebber van mense en hul lewensverhale, begin 'n reis van betekenis en menslikheid in 'n nuwe potgooi wat poog om die ware menswees te vind, in elke geleefde oomblik.
5 Aug 50 episodes Afrikaans Leisure · Personal Journals

Anchor of Hope

Anchor of Hope, established in March 2009, is a Non-Profit Organisation in Bloemfontein, comprising of seven different divisions, each concentrating on a different field.
21 Jul 16 episodes Afrikaans Non-Profit · Non-Profit

OFM Feesflits: Vrystaat Kunstefees 2026

Die fees, wat van 7-11 Julie 2026 op die Universiteit van die Vrystaat-kampus in die hartjie van Bloemfontein plaasvind, bring 'n lewendige mengsel van teater, visuele kuns, musiek, letterkunde en meer bymekaar. OFM is met trots weer die klank van die kunstefees met die jongste nuus en moet-weet inligting om…
10 Jul 31 episodes Afrikaans Arts · Arts

Graan SA se NAMPO Oesdag 2026

Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om weer by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei by NAMPO Park buite Bothaville.
15 May 148 episodes Afrikaans Business · News

AgriSeker "Voete op die plaas"

Van 4 tot 8 Mei 2026 om 12:30 bring OFM die AgriSeker “Voete op die plaas” tydens At Lunch. Ons gesels met die boere wat die seisoene self geleef het, die kenners wat die weer en wolke fyn dophou, en die leiers wat elke dag vir jou oes se sekerheid…
6 May 5AM 5 episodes Afrikaans Nature · News

OFM Dankie Donderdae

Op Dankie Donderdag, salueer ons die landbousektor vir die feit dat hulle Sentraal-Suid-Afrika help floreer. Moontlik gemaak deur Engen Lubricants.
23 Apr 38 episodes Afrikaans Business · Non-Profit

UFS Campus Conversations

Step into the world of the University of the Free State! From expert analysis and groundbreaking research to real-world impact stories, these conversations connect you with the voices shaping tomorrow - right here in central South Africa.
23 Apr 7 episodes English Education · Courses

Maluti-kersieroete Naweek - waar erfenis en oes mekaar ontmoet

Die Ionia Cherry Crop Celebration en die Maluti Military Fair vier kultuur, erfenis en die kersieseisoen op naburige plase in die hartjie van die Oos-Vrystaat 20 – 22 November 2025! At Lunch se Pulane Nel-Sekepe gesels met die organiseerders om alles te hoor oor die opwindende aktiwiteite wat beplan word.
10 Nov 2025 4 episodes Afrikaans Places & Travel · History

OFM PinkTober

OFM's PinkTober interview series shining a light on breast cancer awareness, early detection, and treatment. Each episode brings you inspiring stories, practical advice, and expert tips from doctors, survivors, and health professionals. Tune in this October – listen, learn, and share hope.
28 Oct 2025 10 episodes English Health & Fitness · Health & Fitness

OFM Agri

Agricultural news stories as compiled by the OFM News team. Read more: https://www.ofm.co.za/Agriculture.
16 Oct 2025 10AM 375 episodes Afrikaans News · Earth Sciences

Explore Central SA this Tourism Month

This Tourism Month, join OFM News as we uncover the hidden gems of the Free State, Northern Cape, North West and Vaal. From tucked-away farm stays and quirky small-town attractions to breath-taking natural wonders off the beaten track – our featurettes take you closer to the heart of Central South…
19 Sep 2025 13 episodes English Leisure · Places & Travel

Get Wise Wednesdays

Every Wednesday, tune in for a fun and engaging dose of knowledge as OFM explores a fresh topic each week to help you live smarter. From life hacks to everyday know-how, Get Wise Wednesdays is all about learning, laughing, and levelling up. Plus, it’s not just expert advice – we’re…
27 Aug 2025 21 episodes English Education · Business

Jou Lyf

Jou lyf – ‘n Afrikaanse Potgooi oor Gesondheid. In die digitale wêreld van vandag kan mens alle antwoorde op Google kry, maar kan jy dit in Afrikaans altyd suksesvol doen? Nikki van der Linde, Babette Labuschagne en Dr. Karen Minnaar is hier om jou te help met die vroulike liggaam…
17 Aug 2025 31 episodes Afrikaans Health & Fitness · Health & Fitness

130 jaar van Cheetahs-rugby gevier

OFM gesels met verskeie gaste oor die 130ste bestaansjaar van die Vrystaatse rugby unie, en die span wat vandag as die Toyota Cheetahs bekend staan.
11 Jul 2025 13 episodes Afrikaans Sports · Sports

Protecting What Matters

When it comes to insurance, experience matters. Tune in every Wednesday at 09:45 for “Protecting What Matters” – your chance to discover what sets Santam, South Africa’s leading short-term insurer, apart. From covering your home and valuables to roadside and emergency assistance, we’ll unpack how Santam has you covered, Mara,…
21 May 2025 6 episodes English Business · Education

Afrikaans vier 100 jaar as amptelike taal

Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans 100 jaar as amptelike taal. Afrikaans is een van die wêreld se jongste tale en die taal wat die derde meeste in Suid-Afrika gepraat wrd. Hoewel dit reeds vir honderde jare bestaan, het die Grondwet van 1909 bepaal dat Nederlands en Engels die amptelike…
9 May 2025 17 episodes Afrikaans Arts · News
20 – 40