OFM The OFM Business Hour

The OFM Business Hour

The latest business news from Central SA. Presented by Olebogeng Motse.
Daily English South Africa Business · Daily News
1,011 Episodes
1 – 20

World Head and Neck Cancer Day

World Head and Neck Cancer Day is commemorated on 27 July each year to raise awareness. OFM Content Manager Elzette Boucher-Kruger speaks to surgeon, Dr Mark Torres-Holmes…
26 Jul 12PM 9 min

Rentekoers bly weer onveranderd.

Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het Donderdag, 18 Julie, sy twee maandelikse besluit oor rentekoers aangekondig. En dit is onveranderd. Maar wat beteken die aankondiging presies op die ekonomiese front? Dr. Arno van Niekerk, vertel jou meer.
18 Jul 12PM 2 min

Sosiale media moet koning kraai in jou besigheid.

Sosiale media en Kunsmatige Intelligensie is twee dinge wat nie aan die agterspeen mag suig, wanneer dit by die bedryf van besighede kom nie. Die sosiale media kenner, Magriet Groenewald, lig jou in oor hoe om dit in te span sodat jou besigheid kan floreer. In die tweede deel van…
17 Jul 12PM 4 min

Airlink se vlerke geknip tussen Bloemfontein en Kaapstad.

Die lugredery, Airlink, het skokgolwe deur Sentraal Suid-Afrika gestuur met die aankondiging dat hulle vanaf volgende jaar af nie meer tussen Bloemfontein en Kaapstad gaan vlieg nie en die daaglikse vlugte op die roete reeds van Oktober af verminder. Rodger Foster, die uitvoerende hoof en besturende direkteur van Airlink verduidelik…
16 Jul 12PM 5 min

Hallo Stroming, Totsiens TV.

Die inligting is en, en dinge lyk nie baie belowend wat betref die Suid-Afrikaanse Televisie-bedryf nie, dit terwyl stromingsdienste goed groei. Ons kyk na die jongste data en sien dat dit ‘n kwessie van voorkeur en bekostigbaarheid is.
15 Jul 12PM 4 min

Kuberveiligheid vir besighede

Grootskaalse wanorde het onlangs losgebars in openbare hospitale nadat kuberkrakers die staat se laboratoriums verlam het. Die krakers het toegeslaan op die rekenaarstelsel waar alle pasiënte in in staats-hospitale en klinieke se inligting gehou word. ‘n Kenner in kuberveiligheid van die Check Points Workspace Solutions, Shayimmamba (Sha-yee-mamba) Conco vertel aan…
11 Jul 12PM 4 min

Jaco Verwey, die president van die Goue Driehoek Kamer van Koophandel

Ons sluit vanaand se program af met nuus uit die Vaaldriehoek. Jaco Verwey, die president van die Goue Driehoek Kamer van Koophandel, gesels met die Sakeuur en spreek sy hoop uit dat die nuwe kabinet ‘n voorkeur sal gee aan ekonomiese groei sal gee voor sakesentrums dood bloei.
2 Jul 12PM 4 min

Eager to embark on an academic journey in 2024?

If you’re considering starting on an academic journey be it either as a matriculant, job seeker or current employee looking to improve your skillset, the next podcast is for you. OFM Content Manager, Elzette Boucher-Kruger, speaks to Dr Mandi Joubert, the Executive Head of Academics at Eduvos, the award-winning private…
2 Jul 9AM 8 min

Prof Francis Petersen

Prof Francis Petersen, vertel ons verder van sy tydperk as rektor van die Universiteit van die Vrystaat
1 Jul 12PM 3 min

Prof Francis Petersen

Prof Francis Petersen het as rektor van die Universiteit van die Vrystaat, die afgelope sewe jaar, die Universiteit gevestig as een wat sigbaar is en ʼn groot impak gemaak het op die gemeenskap hier
1 Jul 12PM 4 min

John Steenhuisen nuwe minister van Landbou

Van die leier van die DA, na die nuwe minister van Landbou. Dit is John Steenhuisen. En hoewel die aankondiging vir baie Suid-Afrikaners ʼn welkome verandering is, sê Steenhuisen daar lê baie werk voor en mense moet saam met die politici werk en die land help om in die regte…
1 Jul 12PM 4 min

Michael Garbett, feesdirekteur

Die fees is ‘n viering van ons ryk kulturele erfenis en unieke karakter van ons streek. Om jou meer hieroor te vertel is Michael Garbett, feesdirekteur.
27 Jun 12PM 3 min

Siyaka Masiye, woordvoerder vir MiWay versekering

Soms brand ‘n mens om opknappings aan jou huis te laat doen, sonder om jou beursie leeg te skud. Maar voor jy inspring en alles self wil doen, is dit wys om aandag aan ‘n paar versekerings-kwessies te gee
27 Jun 12PM 3 min

Albert van die Westhuzen, van Ulitmate Pickle Ball in Bloemfontein

Daar word gesê dit verbeter jou fiksheid, verbrand kalorieë, kry mense weer aan die beweeg en bevorder jou sosiale vaardigheid. Die nuwe sportsoort, Pickle Ball, het vinnig vastapplek gekry en neem die land op horings. Die sportsoort mag dalk selfs in 2028 se Olimpiese Spele opgeneem word.
25 Jun 12PM 4 min
1 – 20