Agri-Uur; 22 Februarie: Droogte in die NK steeds 'n bron van kommer

Loading player...
Een van dié gebiede is Boesmanland, ‘n streek in die Noord-Kaap wat strek vanaf Calvinia in die suide tot by die Oranjerivier in die noorde en ooste, en Namakwaland in die weste. President van Agri Noord Kaap, Nicol Jansen, sê hulle is nog hoopvol dat dele in die streek weer sal reën kry en tot in sy volle glorie en kapisiteit sal kan herstel.
22 Feb 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min