Veiligheid in die werkplek

Loading player...
Navorsing dui daarop dat die meeste ongelukke by die werkplek en andersinds voorkom kon gewees het en aan die menslike faktor toegeskryf kan word. Pieter van Rensburg, Peter Ott en Pieter van Wijngaard, spesialiste in die veld, gesels oor hierdie belangrike onderwerp.
21 Feb 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min

Nuwejaars-wense

Jannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Prof Fanie Snyman, Dr Gillaume Smit, Chris Spies en Prof Hein Willemse, kom deel Nuwejaars-wense vir 2026
3 Jan 1 hour

Kersgedagtes vir 2025

Jannie Pelser en gaste, Dr Izak Burger, Prof Hennie Stander, Prof Johan de Villiers, Ps Bernard van der Vlies en Ds Willem Pretorius, deel hul Kers-gedagtes vir 2025
20 Dec 2025 43 min