Agri-Uur; 19 Februarie: Versterking in wolmark volgende week verwag

Loading player...
Die landbousektor kan 'n moontlike versterking in die wolmark vir volgende week verwag.
19 Feb 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min