Agri-Uur; 18 Februarie, Rare verskynsel dalk gou in Noord-Kaap te sien

Loading player...
Boere in die Askam-omgewing in die Noord-Kaap is omgewonde dat hulle dalk binnekort ‘n verskynsel - wat sowat 33jaar gelede laas gesien is – kan beleef. Dit is die Kurumanrivier in vloed en gaan na verwagting binnekort tot by die Askam in die Kalahari haal. OFM Nuus se Lee Simmons het met ‘n boer in die omgewing gepraat...
18 Feb 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min