Agri-Uur: 12 Februarie, Heinrich Victor

Loading player...
Die daling in die Suid-Afrikaanse wolmark hierdie week kan grootliks toegeskryf word aan die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat vooruitsigte vir die volgende week toon dat met die klein aanbieding, die kompetisie vir die beter Merino-tipe wol behoort te stimuleer.
11 Feb 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min