Isabel van Tonder gesels met Jan van Sandwykk, 'n wildboer van 'n familieplaas in Limpopo, wat 'n slim plan gemaak het met die boorgate op die plaas, nadat hulle die slagoffer was van boorgatdiefstal.
Suid-Afrika se landbousektor het 2026 op ’n positiewe noot begin, met sterk groei in indiensneming wat verbeterde produksietoestande in groot dele van die land weerspieël. Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom, sê die toename in werk is grootliks aangevuur deur gunstige landboutoestande wat deur 2025 en tot aan die begin van vanjaar ervaar…
Produsente word herinner dat die sperdatum vir die verklaring van lone by die Vergoedingsfonds 30 Junie 2026 is. Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, sê dit is van kardinale belang dat produsente betyds hul lone verklaar om boetes te vermy en in goeie stand by die fonds te bly…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.