Agri-Uur: 29 Januarie, Heinrich Victor

Loading player...
Ekonomië regoor die wêreld is besig om te stabiliseer, met die Covid-19 entstof wat wêreldwyd beskikbaar gestel is en noudat hoop opvlam dat die pandemie onder beheer gebring kan word. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat daar nou ‘n hoë aanvraag na goeie kwaliteit Merinowol is, wat goeie nuus is vir die SA wolmark. Hier is Victor…
28 Jan 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min