Agri-Uur: 27Januarie, Isabau Botha

Loading player...
Die publiek word uitgenooi om die tiende herdenking van die eerste wynoes op Suid-Afrikaanse bodem, wat 362 jaar gelede plaasgevind het, virtueel by te woon. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Isabau Botha, korporatiewe kommunikasiebestuurder by Agri Expo hieroor gepraat…
26 Jan 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min