Abbo Kursusse vir 2021
--:--
ABBO, die Assosiasie vir Bybelse Berading en Opleiding het 'n mandaat om toerusting te gee en geleenthede te skep vir berading, sodat mense op 'n Bybelse wyse verander (in hulle denke en dade) en hulle ook ander mense binne en buite Suid-Afrika begelei om te verander. Johann Eloff vertel ons meer.