Agri-Uur: 15 Januarie, Heinrich Victor

Loading player...
Ekonomieë regoor die wêreld behoort te stabiliseer met die Covid-19 entstof wat beskikbaar gestel is. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat die Chinese Nuwejaarsvieringe egter die wolmark moontlik sywaarts kan laat beweeg. Hy sê die versterking van wêreldekonomieë in die komende jaar kan egter ook 'n stabiliserende en versterkende effek op die wolmark tot gevolg hê.. Hier is Victor…
14 Jan 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min