Agri-Uur: 12 Januarie, Rossouw Botes

Loading player...
Die voortdurende reënval wat in die Vrystaat ervaar word het daartoe gelei dat baie damvlakke in die provinsie ‘n toename toon. Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor watersake, deel die damvlak syfers. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
11 Jan 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min