Moedeloosheid is nie jou maat nie

Loading player...
Lynette Beer moedig jou aan om te kies om nie moedeloos of ongeduldig te wees nie. Sy sê dit is nie net moontlik nie, maar dat jy nie 2021 sonder daardie regte keuse kan aanpak nie.
6 Jan 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Gee jou dag die beste begin

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Gee jou dag die beste begin” uit Matt 6:33
25 Jun 5 min

Die geheim van egtheid

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die geheim van egtheid” uit Kol 3:23.
18 Jun 5 min

Jou plek is nogsteeds oop

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou plek is nogsteeds oop” uit Lukas 15 oor die velore seun.
11 Jun 5 min

Jou gebrokenheid is nie die einde nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou gebrokenheid is nie die einde nie” uit 2 Kor 4:7
4 Jun 5 min

God weet

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God weet” uit Ps 59:9
28 May 4 min