Wielie2Wiele ry met nuwe Fortuner en Volvo se XC60

Loading player...
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n voertuig wat sy verrigting onder ‘n dekmantel wegsteek – Audi se S6-sedan. Hulle gaan ry ook met Toyota se nuwe kragtiger Fortuner en met Volvo se luukse XC60-sportnuts. Die span vertel jou ook meer oor die Kyalami-9-uur-uithouren en gesels met die manne van Toyota Gazoo Racing SA wat ons vlag hoog gaan hou by die 2021 Dakar-ren.
17 Dec 2020 Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiele2Wiele: Monster Jeep onder loep

Hierdie week vir Wiele2Wiele stel JMC sy Grand Avenue-bakkie bekend, terwyl Hyundai se Creta en Staria opgeknikker is. Hulle vertel jou van ’n monster – die Jeep Gladiator Maximus 6x6, wat behoorlik die koppe laat draai! Hulle deel ook die nuus dat Brad Binder vanaf 2027 in die Wêreld Supermotorfiets-kampioenskap…
17 Sep 25 min

Wiele2Wiele: Tata stel sy Osprey bekend

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel Tata sy nuwe Osprey bekend, hulle bring tyd met Toyota se RAV4 GR-Sport model deur en die #SaferCarsforAfrica Global NCAP-botstoetsresultate word bekendgemaak. Hulle gesels ook oor die internasionale EICMA-motorfietsskou wat in November plaasvind.
14 Sep 24 min

Wiele2Wiele ry Changan Deepal S07

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gaan hulle vir ’n toetsrit met die Changan Deepal S07 en op ’n visvang-avontuur met die Kia Tasman-bakkie.
30 Aug 26 min

Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Duster

Hierdie week op Wiele2Wiele gesels hulle oor die nuwe Renault Duster, met ’n nuwe enjin wat tot die reeks toegevoeg is én ’n prys wat jou behoorlik gaan laat regop sit. Hulle gaan ry ook met die spesiale Defender 110 Trophy en die GR Corolla met ’n anime-tema. Vir die…
21 Aug 26 min