Wiele2Wiele: MG onthul nuwe sportnuts en bakkies
Loading player...
Hierdie week vir Wiele2Wiele, onthul MG Motor SA verskeie nuwe modelle en tegnologie - van ’n sewesitplek-vlagskip-sportnuts tot dubbelkajuitbakkies.
Vir die tegniese wenk, verduidelik hulle wat al die syfers en letters op ’n oliehouer beteken en dan is daar ook motorsportaksie. Die afgelope naweek was die laaste ronde van die Suid-Afrikaanse Veldtydrenkampioenskap en Toyota Gazoo Racing SA het behoorlik skoonskip gemaak, deur al vyf rondes van die 2026-kampioenskap te wen. Guy Botterill en sy navigator, Henry Köhne, is boonop as die 2026-kampioene gekroon.