Agri-Uur: 14 Desember, Christo van der Rheede

Loading player...
Agri SA sê hy sien uit na ‘n opwindende periode wat voorlê. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê die organisasie is in gesprek met plaaslike en internasionale rolspelers om sodoende Suid-Afrikaanse landbou vorentoe te vat. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat oor wat vanjaar uitgestaan het vir die organisasie sowel as wat op die kaarte is vir 2021…
11 Dec 2020 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min