Agri-Uur: 09 Desember, Jane Buys

Loading player...
Hierdie tyd van die jaar word nie net deur feesvieringe en vakansies gekenmerk nie, maar ook ‘n toename in veediefstal en plaasaanvalle Luidens dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou (VL), moet boere ten alle tye veiligheidsmaatreëls volg om plaasmisdaad te voorkom. Een van hierdie maatreëls is om jou onmiddelike omgewing te beveilig. Hier is Buys met nog maniere vir boere om veilig te wees hierdie feesseisoen…
8 Dec 2020 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min