Agri-Uur: 07 Desember, Boeta du Toit

Loading player...
Die misdaadsituasie in die Noordwes is net een van die kwellende kwessies wat landbougemeenskappe in dié provinsie mee worstel. Volgens Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sluit ander kwessies in onwettige grondbesettings. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
4 Dec 2020 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min