PM gesels met ‘n landbouleier uit die Oos-Vrystaat, Paul van Niekerk.

--:--
Paul van Niekerk is die President van die Bovelders Bees-Studiegroep en leierboer in die Verkykerskop-distrik. Van Niekerk vertel van die unieke studiegroep en hul suksesse. Hy brei ook uit oor landboutoestande in hulle streek en die vooruitsigte vir gesaaides. Hy vertel verder van die unieke beesras wat geteel is en hoekom dit so gesog is in die veebedryf.
4 Dec 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min

Bloemskou Suiwelprodukkompetisie 2024

Pieter Möller berig oor die gewilde Bloemskou Suiwelprodukkompetisie wat eersdaags in Bloemfontein aangebied word en groot belangstelling ontvang het met 'n toename van 35% op verlede jaar se inskrywings.
15 Apr 12AM 1 min