
Pieter Moller het gesels met die eienaar van 'n krieketveld in die Suid-Vrystaat
Loading player...
Pieter Moller het gesels met die eienaar van 'n krieketveld op 'n plaas in die Suid-Vrystaat, hy vertel van die oorsprong van 'n toernooi daar, wat deur plaaslike boere op die been gebring is.

