Agri-Uur: 02 Desember, Lucas Groenwald

Loading player...
Boere het hulleself vanjaar bewys. Dit, ten spyte van talle uitdagings wat met die Covid-19 pandemie gepaardgegaan het. Luidens Lucas Groenewald, nasionale verkoopsbestuurder vir John Deere, het hulle vanjaar goeie ondersteuning van boere ontvang en het hulle meer trekkers verkoop as wat hulle aanvanklik beplan het. OFM se Cyril Viljoen het met Groenewald hieroor gesels sowel as die maatskappy se vooruitsigte vir 2021…
1 Dec 2020 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min