Agri-Uur: 30 November, Luan van der Walt

Loading player...
Die 2019/20-bemarkingsjaar vir graanproduksie was ‘n goeie een. Volgens Luan van der Walt, ‘n landbou-ekonoom by Graan SA, kom dit nadat produsente verskeie uitdagings ervaar het. Hy deel dat die uitdagings insluit droogtetoestande sowel as lae pryse gedurende goeie produksieseisoene. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels oor hoe dit met die graanbedryf gaan…
27 Nov 2020 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min