Agri-Uur: 24 November, Nico Groenewald

Loading player...
Die jaar 2020 het baie uitdagings gebring, maar dit het die landboubedryf se deursettingsvermoë bevestig. Dit is volgens Nico Groenewald, hoof van landboubesigheid by Standard Bank. Lise Roberts, ‘n aanbieder van Plaas Media se aanlyn-televisieprogram, Plaas TV, het met Groenewald gesels oor die uitdagings wat die landboubedryf in die gesig gestaar het, sowel as wat 2021 moontlik vir dié bedryf kan inhou. Hier is Groenewald…
23 Nov 2020 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min