Org van der Merwe

--:--
Johann Els gesels met Org van der Merwe oor sy werk met die Revived Pulse Foundation, waar hy in 2021 een keer per maand vir 'n jaar 'n groooot uithou uitdaging gaan doen (enigiets van Ysterman tot Comrades), wat hom die geleentheid gee om bewustheid en fondse in te samel vir die behoeftes van nog 12 pasiënte met hartsiektes.
20 Nov 2020 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories: dalk 'n engel

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Dalk ‘n engel” uit…
25 Apr 11AM 9 min

Izelle Loot vind skuiling by die Allerhoogste

Johann Els gesels vanmiddag met Izelle Loots oor haar tema by die Radiokansel Vrouekamp aan die begin van Mei. Sy praat oor haar tema: “In my gebrokenheid, vind ek my skuiling by die Allerhoogste.”
23 Apr 10AM 9 min