#1  Wolf

Loading player...
’n Aspirant jong kunstenaar word genooi na La Bastille de la Creativite, die grootste kunsmuseum ter wêreld. Hy word ʼn aanbod gemaak wat sy lewe onherroeplik kan verander. Die vraag is: teen watter prys?

- Darius: Kaz McFadden
- Mev. Bouché: Lara Lourens
- Die twee vriende: PG Mulder en Nicolai Davidson
- Spesiale dank aan Peforming Arts Lifestyle Institute (Pali) vir ekstra byklanke en stemme
Season 1 / Episode 1 29 Oct 2020 Afrikaans South Africa Drama

Other recent episodes

Vlug

Martin en Aida is die enigste twee siele op ’n vlug na Kaapstad. Hulle besef egter hulle het dalk meer gemeen as wat hulle met die eerste oogopslag gereken het. - Martin: Tiaan Kelderman - Aida: Annelie Bouwer - Lugwaardin: Ané Louw - Spesiale dank aan Peforming Arts Lifestyle Institute…
Season 1 / Episode 9 13 min

Kleine kleine ogie

Twee vriendinne is op ’n meer op pad na ’n klein eilandjie waar hulle hul vriendin se as moet gaan strooi. Terwyl hulle kleine kleine ogie speel, gewaar hulle iets wat moontlik ʼn krokodil is wat hulle agtervolg. - Tania: Inamari Schoonraad - Janneke: Ilke Konig
Season 1 / Episode 11 13 min

Klop-klop alweer

Tessa is nou al 18 weke swanger en is in die hospitaal saam met Hannes, wie se verstandtande binnekort getrek gaan word. Wanneer Tessa met ’n narkose-belaaide Hannes opgeskeep sit, dink sy dat Hannes se vrot geheimpies uiteindelik hulle verhouding sal knak. Maar, dis alles behalwe wat werklik gaan gebeur…
Season 1 / Episode 12 11 min

Mams

Martin is raadop. Hy het groot nuus om te deel met sy moeder, maar die uitdaging om haar te probeer red van haar tegnologiese gestremdheid mag hom dalk net knak. - Martin: Tiaan Kelderman - Ma: Sulette Thompson
Season 1 / Episode 7 12 min

Daisy en die boontjierank

Ons almal ken die storie van Jan en die boontjierank. Daisy die koei se storie is minder bekend en amper net so magies. - Lennard: Jacques Adriaanse - Marsha: Inamari Schoonraad - Die verteller: Elana Barker
Season 1 / Episode 8 13 min