Agri-Uur 21 Oktober Johan Breytenbach

Loading player...
Hertzogville brande word nou gesamentlik gemonitor

Verskeie betrokkenes werk nou saam in 'n poging om die verwoestende veldbrande in die Hertzogville-, Dealesville- en Boshof-distrikte, wat op 'n rampsituasie neerkom, te monitor. Johan Breytenbach van die Vrystaatse sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), sê verskeie regeringsdepartemente en ander belanghebbendes is nou aan boord. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
21 Oct 2020 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min