Pieter Moller gesels met Rouxan Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou.

--:--
Rouxan Cloete is ‘n kundige in biologiese landbou en hy gaan voort met sy praatjie oor die voordele daarvan. Verlede week is die kwessie van grond (suurgrond, brakgrond, ens) bespreek en vandag behandel hy die sogenaamde biologiese kant van vee in voerkrale, asook kommersiele vee. Hy verduidelik ook sekere voer as groeibevorderaar. Cloete meen daar is baie oplossings in die bedryf wat die dier se immuunstelsel kan verbeter en ook siektes verhoed en beheer. Hy verduidelik ook die werking en toediening van mengsels.
7 Oct 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nasionale Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die Nasionale Jongafslaerskompetisie wat regoor Suid-Afrika gehou word en eerskomende Maandag die eerste streekrondte by Bloemskou. .
25 Apr 11PM 1 min

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min