In hierdie episode gee Tanya de Vente-Bijker 'n paar idees vir lekker daguitstappies vanaf Pretoria. Dit is veral handig vir die wat oor die kerstyd met Jan Tuisbly se karretjie ry.
In hierdie episode van Rondrits gesels Tanya de Vente-Bijker oor hoe dit is om met jou troeteldier te vlieg. Sy kry kommentaar van 'n kenner en gee 'n paar wenke wat jy in gedagte moet hou voor jy met vlekkie of pote vlieg. Luister elke Saterdagoggend net na die agt…
In hierdie episode gesels Tanya oor hoe dit is om die grens na Mosambiek te reis met die huidige Covid-19 regulasies. Sy gee handige wenke en gesels ook met iemand wat gereeld oor die grens reis.
In hierdie RONDRITS episode saam met Tanya de Vente-Bijker gee sy handige wenke vir jou eerste vlug post Covid-19. Daar is veral 'n paar handige wenke by indien jy vanaf OR Tambo internasionale lughawe vertrek.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.