Agri-Uur: 24 September, Gielie Nieuwoudt

Loading player...
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Vrystaat moedig inwoners aan om ‘n tjoppie te braai vir erfenisdag. Die voorsitter van die organisasie in die provinsie, Gielie Nieuwoudt, het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor hoe vleispryse in die provinsie lyk en inisiatiewe wat die RPO van stapel gestuur het om braaidag aan te moedig…
23 Sep 2020 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min