Agri-Uur: 23 September, Gerhard Kriel

Loading player...
Die landbou-organisasie Vriende van Landbou hou eerskomende Sondag ‘n virtuele nagmaal op hulle Facebook-blad. Hierdie nagmaal is vir landbouprodusente sowel as verbruikers. Gerhard Kriel van dié landbou-organisasie het met OFM-nuus gesels oor wat die tema van die nagmaal is en wat mense kan verwag tydens hierdie virtuele diens. Hier is Kriel…
22 Sep 2020 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min