Agri-Uur: 22 September, Johann Breytenbach

Loading player...
Hierdie tyd van die jaar word gewoonlik gekenmerk deur brande wat duisende hektare en eiendomme kan verswelg indien geen voorsorgmaatreëls getref word nie. Hoofbestuurder van die Vrystaatse sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), Johann Breytenbach, sê hulle het die afgelope naweek sowat 21 brande in die Oos-Vrystaat bestry. Hy het met OFM-nuus gesels oor hoe brande voorkom kan word en die belangrikheid daarvan om ten alle tye voorbereid te wees vir ‘n brand. Hier is Breytenbach…
21 Sep 2020 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min