Agri-Uur: 17 September, Lionel Cloete

Loading player...
Alhoewel daar groot dankbaarheid is vir goeie reën in die droogtegeteisterde Noord-Kaap, kom dit nie sonder probleme nie aangesien dieresiektes ook kan kop uitsteek. Die ondervoorsitter van die plaaslike boerevereniging op Steinkopf in die Noord-kaap, Lionel Cloete, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels….
16 Sep 2020 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min