Agri-Uur: 17 September, Luan van der Walt

Loading player...
Vooruitsigte vir ‘n rekord-oes mielies en sonneblom-oliesade vir die 2019/20-seisoen lyk steeds goed. Luan van der Walt, ‘n ekonoom by Graan SA, sê mielie-oeste lyk veral goed nadat die Oesskattingskomitee meer as 5 miljoen ton voorspel het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van der Walt gesels oor wat verwag kan word tydens dié seisoen se oes.
16 Sep 2020 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min