Agri-Uur: 16 September, Nakana Masoka

Loading player...
Georganiseerde lanbou-organisasies hou verskeie voordele in vir boere as ‘n geheel. Een voorbeeld hiervan is dat boere deel kan vorm van ‘n groep wat dieselfde uitdagings in die gesig staar, en as een hand aan die regering se deur kan klop. Die sekretaris-generaal van die African Farmers Association of South Africa (Afasa), Nakana Masoka, het met OFM-nuus se Christal-Lize Muller gesels oor die belangrikheid van dié organisasies in die landbousektor, veral in die tyd waarin ons onself bevind.
15 Sep 2020 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min