Agri-Uur: 16 September, Toit Wessels

Loading player...
Vanjaar se besonderse Nampo virtuele-handelskou het verskeie hoogtepunte gehad, maar die reuk van sosaties op die vuur was nie daar nie. Dit is volgens Graan SA se Toit Wessels. Dié handelskou het aanlyn afgeskop op 9 September met verskeie sprekers en opvoerings om kykers te vermaak. Hierdie vier-dae lange virtuele ervaring was ‘n eerste vir die bedryf. Wessels sê hulle is trots op die aantal besoekers wat dié gebeurtenis bygewoon het. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels.
15 Sep 2020 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min