Agri-Uur 11 September: Jou week in landbou op OFM

Loading player...
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Christal-Lize Muller lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit...
10 Sep 2020 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min