#NAMPO2020 BFAP betrokke by program om plaaslike en internasionale produksie-sisteme te vergelyk

Loading player...
Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) is betrokke by 'n internasionale studie wat handel oor koste en opbrengsbestuur asook winsgewendheid op die plaas. Die studie het onder die loep gekom op 'n paneelbespreking as deel van Graan SA (GSA) se Nampo Virtuele-handelskou se Agri Xtra-kanaal. Die gesprekleier was Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital, wat met Divan van der Westhuizen en Marion Delport, albei van BFAPm gepraat het oor die studie, wat betrekking het op winsgewende boerdery. Jaco Minnaar, 'n produsent, het ook aan dié bespreking deelgeneem.
9 Sep 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min